Student (19) vas vir statutêre verkragting van meisie (12)

Student (19) vas vir die verkragting van meisie (12)

Pretoria se polisie het bevestig dat ‘n 19-jarige student aangekla is van statutêre verkragting nadat hy na bewering vroeër die week in Sunnyside omgang gehad het met ‘n 12-jarige meisie.

Die meisie se ma het hulle betrap in die badkamer van die huis wat hulle deel.

Die man het weggehardloop, maar is in hegtenis geneem kort nadat die voorval by die polisie aangemeld is.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This