TSHWANE SE LUUKSE MOTORS POLISIE TOE

TSHWANE SE LUUKSE MOTORS POLISIE TOE

Politici en senior amptenare in Pretoria sal een van die dae afskeid moet neem van hul luukse motors en geen luukse motor sal tydens die DA se bewind gekoop of gehuur word nie.

Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Solly Msimanga, sê hy gaan nie toelaat dat die publiek se geld aan luukse motors bestee word terwyl inwoners sukkel met dienslewering, huise en werk nie.

Die luukse motors wat die ANC destyds bestel het, sal onmiddellik na die metropolisie gestuur word vir die stryd teen misdaad, veral kapings.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "TSHWANE SE LUUKSE MOTORS POLISIE TOE"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This