Verskeie beseer in soveelste Londen-voorval

Verskeie mense is beseer toe ‘n man met ‘n voertuig tussen ‘n skare mense naby die Finsbury Park-moskee in die noorde van Londen ingejaag het.

Die Moslemraad van Brittanje sê die man het doelbewus tussen aanbidders ingejaag pas nadat hulle Ramadan-aandgebede in die moskee bygewoon het.

Hy is in hegtenis geneem. Geen ongevallesyfers is al bekend nie.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "Verskeie beseer in soveelste Londen-voorval"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This