VIDEO: TRAPMEULFIETS, FIETSMEUL – WAT NOEM MENS DIE?

Rosestad 100.6 Fietstrapmeul

Fietsry is goeie oefening.  ‘n Trapmeul kan ook goeie oefening wees. Maar kan mens dit kombineer?

Wel, skynbaar kan mens. Kyk hier:

Riaan Schoeman
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
Riaan Schoeman was van kleins af gefassineer deur radio en het gereeld my eie programme opgeneem op my ma se ou Tempest hoëtroustel. “Ek het ook ure op die mat gelê en na my ma se plate geluister. Uit die aard van die saak is musiek ook 'n groot passie en ek omring myself gewoonlik deur musiek en musiek-trivia.” Riaan het gematrikuleer in Douglas in die Noord-Kaap en daarna sy loopbaan in die bankwese voortgesit en tans is hy 'n finansiële adviseur by 'n groot versekeringsmaatskappy. Riaan is getroud met Nicoline en het 'n hulle het ‘n seun en dogter.

Be the first to comment on "VIDEO: TRAPMEULFIETS, FIETSMEUL – WAT NOEM MENS DIE?"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This