“VSA kan nie langer stilbly nie”

Regter verleng opskorting van Trump se reisverbod

Donald Trump sê Amerika kan nie langer stilbly oor wat hy veilige hawens vir terroriste in Pakistan noem nie.

Volgens Trump bied Pakistan dikwels skuilplek aan agente van chaos, geweld en terreur.

Hy voeg by dat die land baie kan baat deur ‘n vennootskap met Amerika te sluit, en baie kan verloor deur terroriste te herberg.

Hy waarsku dat groepe soos die Taliban gevaar inhou vir die streek en ander gebiede.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This