Waterbeperkings opgehef vir Gauteng

Waterbeperkings opgehef vir Gauteng

Goeie nuus vir Gautengers is dat die waterbeperkings van die afgelope vier maande oormôre opgehef word.

Die woordvoerder van die departement van water en sanitasie, Sputnik Ratau, sê die opheffing van die waterbeperkings word Vrydag in die Staatskoerant afgekondig.

Ratau sê die departement het destyds belowe dat sodra die Vaalrivierstelsel 75% vol is, die waterbeperkings in Gauteng opgehef sal word.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Waterbeperkings opgehef vir Gauteng"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This