WATERKRISIS IN PE

WATERKRISIS IN PE

Port Elizabeth word deur ‘n waterkrisis in die gesig gestaar.

Die Nelson Mandelabaai-metro het gisteraand ’n verklaring uitgereik waarin hy ‘n oproep doen dat alle inwoners moet help om waterverbruik met tot 50% te sny om te voorkom dat krane binne drie dae droog is.

‘n Burgemeesterskomiteelid, Annette Lovemore, sê die sluiting van die Churchill-pyplyn twee weke gelede om lekplekke op te spoor, ‘n kragonderbreking verlede naweek wat daartoe gelei het dat water vir byna twee dae nie behandel en versprei kon word nie, en pompe wat by die Elandsjagt-waterwerke onklaar geraak het, het tot die huidige situasie bygedra.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This