WGO ONDER SKOOT NA AANKONDIGING OOR VERWERKTE VLEIS

WGO ONDER SKOOT NA AANKONDIGING OOR VERWERKTE VLEIS

Die Wêreldgesondheidsorganisasie, die WGO, het behoorlik onder skoot gekom ná sy aankondiging Maandag dat verwerkte vleis en rooivleis kanker in mense veroorsaak.

Die WGO se internasionale agentskap vir kankernavorsing, die IARC, het in Frankryk meer as 800 bestaande studies oor die verband tussen vleis en kanker ontleed.

Nadat die IARC verwerkte vleis en rooivleis as karsogenies vir mense verklaar het en dit met ondere andere tabakrook vergelyk het wat kanker-gevare betref, het die IARC sy stelling blitsvinning aangepas.

Volgens die IARC is ’n langdurige hoëvleis-dieet nie besonder goed vir mense nie, maar is die eet van ’n steak, spektoebroodjie of worsbroodjie ’n paar keer per week nie veel rede tot kommer nie.

 

 

 

 

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "WGO ONDER SKOOT NA AANKONDIGING OOR VERWERKTE VLEIS"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This