17 DOOD IN ONTPLOFFINGS IN NIGERIë

17 DOOD IN ONTPLOFFINGS IN NIGERIë

Sewentien mense, waaronder twee vroulike selfmoordbomaanvallers van ongeveer elf en 18 jaar oud, is dood in twee ontploffings by ‘n plaasproduktemark in Kano in die noorde van Nigerië.

Meer as 50 mense is beseer.

Die polisie sê ‘n soektog is van stapel gestuur na ‘n minibus wat die twee meisies by die mark afgelaai het.

Die Islamitiese Boko Haram-groep word aanspreeklik gehou.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This