2 bergklimmers vermis op Brittanje se hoogste berg

2 bergklimmers vermis op Brittanje se hoogste berg

Reddingspanne wag nog dat die weer moet verbeter voordat hulle hul soektog hervat na twee bergklimmers wat sedert die naweek op Brittanje se hoogste berg, Ben Nevis in die Skotse hooglande, vermis word.

Die soektog na die 27-jarige Tim Newton en die 24-jarige Rachel Slater van Bradford is vroeg gistermiddag opgeskort omdat die weerstoestande te gevaarlik was.

Hulle het vir die naweek gaan bergklim en is Maandagoggend as vermis aangegee.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This