2 dood toe giro-helikopter neergestort het

2 dood toe giro-helikopter neergestort het'n Voorbeeld van 'n giro-helicopter.

Twee mense is dood toe ‘n giro-­helikopter gisteraand net ná sononder ongeveer 25 kilometer van Lephalale/Ellisras in Limpopo neergestort het.

Die helikopter het na bewering teen ‘n kabel oor ‘n rivier gebots en neergestort.

Die name van die oorledenes is nog nie bekend nie, maar hulle was vermoedelik van die Medupi­-kragaanleg buite die dorp.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This