Koop en Verkoop – 21 Okt 2015

KOOP EN VERKOOP WOENSDAG

POSTE EN BETREKKINGS

Opsoek na betrekking, het ondervinding in sekeriteit, graad A gewapende reaksie asook retail. Het ook CIT en admin ondervinding. Kan koerier werk doen en beskik ook oor ‘n kode 8 lisensie en kode 2 motorfiets lisensie. Kan dadelik begin. Skakel 072 780 1588

Opsoek na iemand wat porselyn kan rertoreer. Skakel 0835536217. Dankie

Koop en verkoop. Ek is op soek na iemand wat n CD masjien kan herstel. 0726822260

1. Betrekking My bediende soek werk vir Woensdae of Vrydae, werk al 2 jaar by my. skakel Jan 079 929 7151

Afdeling 1 poste en betrekkings. ek is dringend op soek na werk is 20jr oud enige iets bereid om te leer het bestuurlisensie. Kontak asb 084 050 4621 baie dankie

Soek dringend n persoon wat bye kan verwyder . Dankie Kierie vd Merwe 0761365818

___________________________________________________________________________________________

VERKOPE

19 Verskeie grootes hout vensters met diewering, in goeie toestand, te koop, R5000. Kontak 0828721172

Emboya slaapkamerstel dubbelbed met kopstuk en bedkassies, spieelkas met 3 spieels en ekstra kassie kontak R3800 Marlene 0739311801

Ek het die volgende te koop ‘n canon printer R200, padfiets met helmet en baie ektras R600 asook baba dogtertjie klere R150. As iemand belangstel bel of whatsapp my. Ek is van Bloemfontein. Celesté 083 290 8749.

Pienk “ice bergh” roos bome te koop vir R50 elk. Sakekel 071 868 4476

Koop en verkoop Ek het n crazy fit massage skudmasjien wat ek wil verkoop. Soek R650, uitstekende toestand. kontak my by 0837533961

Afdeling 2 Ek het album van een tot 8 plate ons lewende geskiedenis gedateer uit die 17 en 18 de eeu vir 800 rand ek het ook 70 langspeel plate vir 300 rand kontak my by 0834799649

10 Lee skoon mayonnaise bottels R5-00 elk. Sel 073 2511 665 Marelise

Koop en verkoop No 2 ek het water pype 10m en plank rakke 3m R600.00 ohb. 083 623 6839

VERKOPE: te koop n ‘manual’ voedselverwerker soos nuut vir R80, Prutpot vir R90 en sak met skoene (nr 7) plus klein kussings vir R70 skakel 0829771309

Afd 2: Te koop. Die boek “KOSSE WAT HEEL” teen R130. Skakel 0832254568

___________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek soek dringend na ’n 220V bandsaag of vleissaag. Kan my alle ure kontak by 084 307 3283.

EK IS OPSOEK NA GAS YSKAS OF DEEPFRIES AS IEMAND MY KAN HELP
FATIMA 082 460 1395

Goeie middag. Is asb opsoek na n 2 slaapkamer meenthuis / woonstel van -+ R 3 500. Dankie. Machteld. 0824260039

Gesoek: tweedehandse sementkleur plaveisel stene. Skakel 082 215 4835

Opsoek na die meneer wat by die boeremark skere en messe slyp. Skakel Maria 079 047 7183

Ek is op soek na n goedkoop karretjie in goeie toestand so R30 000 en onder. Skakel Herman 082 3257567

Soek n matwasser in werkende toestand om te koop, baie dankie. Issie Klopper 082 701 0835

Afdeling drie soek na iets ek is dringend op soek na n battery aangedrewe karretjie om mee te ry, ek loop baie moeilik die prys wat ek kan betaal is so 6 na 7 duisend rand. Kontak Mev Greyling by 0761894120 dankie

Opsoek na regter ”side cover” vir Regal Rapter DD350 E 9D. Kontak Schalk by 0783037063

Dringend op soek na draad tuin tafel. Susan 0848655710 dankie Rosestad

Dag soek n ouma woonstel om te huur nie te duur my cel is 0740290771 dankie

3. Soek dringend na plastieke stoele vir tafel op stoel. Skakel Retha 0794698838

Nog steeds op soek na plot te koop in bloemfontein direk vanaf eienaar tussen 4 en 8 hektaar. Prys nie meer as R1,5 mil. Skakel 0812629173

_______________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Opregte duitse herders hondjies te koop. Baie goeie bloedlyn en temprament. Beide ouers is gerigestreer. R2500.00. Kontak Nico Greyling by 083 265 46 38.

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This