27 projekte vir hernubare energie

27 projekte vir hernubare energie

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Hernubare Energie, of SAREC, het die minister van energie, Jeff Radebe, se toewyding verwelkom aan die voortsetting van 27 projekte vir hernubare energie.

Radebe sê Eskom sal volgende week ooreenkomste onderteken met onafhanklike produsente van hernubare energie en die projekte sal 61 000 nuwe werksgeleenthede skep en R56 miljard se nuwe beleggings in die ekonomie moontlik maak.

Voorsitter van SAREC, Terence Govender, sê dié skuif deur die regering is baie goed vir die ekonomie.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This