3 dood, tienerseun beseer in botsing

3 dood, tienerseun beseer in botsing

Drie mense is gisteraand dood en ‘n tienerseun kritiek beseer in ‘n botsing tussen twee motors op die pad tussen Leandra en Kinross in Mpumalanga.

Volgens die ER24-nooddiens is twee mense ook in die vroeë oggendure dood toe ‘n motor in Cosmo City, noordwes van Johannesburg, van die pad geloop, omgeslaan en in ‘n rivier beland het.

Nog vier mans is beseer.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This