3 sterf in botsing

Drie mense is laat gisteraand dood in ‘n botsing reg van voor tussen ‘n bakkie en nog ‘n voertuig op die N3 naby Pietermaritzburg.

‘n Woordvoerder van die ER24-nooddiens, Ineke van Huyssteen, sê ‘n drie-weke-oue baba was een van die slagoffers.

Nog vier mense is beseer en na verskeie hospitale geneem.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This