3 vermeende rowers op Kaapse Vlakte vermoor

3 vermeende rowers op Kaapse Vlakte vermoor

Inwoners van die Marikana-informele nedersetting in Philippi op die Kaapse Vlakte sê hulle hoop die moord op drie vermeende rowers sal die regering dwing om ‘n plan te maak met die misdaad in die gebied.

Die mans van tussen twintig en dertig is op die halssnoer-metode vermoor, vermoedelik deur inwoners.

Hulle is daarvan beskuldig dat hulle deel was van ‘n groep misdadigers wat die gemeenskap, veral vroue, terroriseer het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This