310 MOSLEM PELGRIMS STERF IN STORMLOOP

310 MOSLEM PELGRIMS STERF IN STORMLOOP

Uit Saoedi Arabië word berig dat minstens 310 Moslem pelgrims vanoggend in ‘n stormloop buite hul heilige stad Mekka dood is.

Die BBC berig dat bykans 450 ander pelgrims in die stormloop beseer is.

Die voorval het plaasgevind toe twee miljoen Moslems aan ‘n optog in Mina deelgeneem het om klippe na pilare te gooi wat die duiwel voorstel.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This