36 doods weens uitbreking van Listeriose

36 doods weens uitbreking van Listeriose

Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi het bevestig dat 36 mense
reeds dood is weens die uitbreking van Listeriose.

Meer as 550 gevalle van die siekte is aangemeld sedert die begin van die jaar.

Motsoaledi het by ‘n mediakonferensie in Pretoria gesê die meeste van die gevalle is in Gauteng aangemeld.

Listeriose is ‘n bakteriese siekte wat ernstig, maar voorkombaar en behandelbaar is.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This