37 lande kort voedselhulp

37 lande kort voedselhulp

Die Voedsel­- en Landbou-­organisasie van die Verenigde Nasies sê 37 lande het tans internasionale voedselhulp nodig en 28 van dié lande is in Afrika.

In Suider­-Afrika ly meer as 13­ miljoen mense honger en amper vier uit elke 10 kinders is ondervoed.

In Zimbabwe het twee­komma­agt miljoen mense reeds voedselhulp nodig, in Malawi 2,9 miljoen, in Lesotho meer as 500­ 000, in Madagaskar byna een­komma­nege miljoen, in Mosambiek 1,8 miljoen en in Swaziland 300­ 000.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "37 lande kort voedselhulp"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This