4 doodgeskiet naby treinstasie in Kuilsrivier

4 doodgeskiet naby treinstasie in Kuilsrivier

Vier mense is vanoggend in ‘n skietery naby die treinstasie in Kuilsrivier in die Wes-­Kaap doodgeskiet.

Polisiewoordvoerder André Traut sê dit het gevolg ná ‘n rooftog by ‘n vulstasie in die vroeë oggendure.

Nog drie mense is gewond.

Volgens Traut is die Onafhanklike Polisie-­ondersoekdirektoraat ook by die ondersoek betrokke en kan geen verdere besonderhede in dié stadium bekendgemaak word nie.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This