7 vermoedelike sindikaatlede weer in die hof

Voormalige misdaadintelligensiekaptein aangekla van bedrog, diefstal

7 vermoedelike sindikaatlede wat na bewering twee Gautengse banke uit
R3 miljoen bedrieg het, moet Woensdag weer in die hof verskyn, nadat
hulle borgtog ontvang het.

Die groep is verlede week deur die Valke in Mpumalanga in hegtenis geneem ná ʼn ondersoek van vyf maande.

Hulle word aangekla van bedrog en geldwassery nadat hulle na bewering aansoek gedoen het vir voertuigfinansiering, kredietkaarte en persoonlike lenings deur gebruik te maak van vervalste dokumente.

Die operasie het die herwinning van verskeie bates tot gevolg gehad, insluitend duur voertuie, skootrekenaars asook dokumentêre bewyse.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This