Adjunkminister van vervoer verdedig brandstof-heffings

BRANDSTOFPRYSE KAN DAAL IN DESEMBER

Die adjunkminister van Vervoer, Sindisiwe Chikunga het by die 37ste
Suider-Afrika Vervoerkonferensie in Pretoria gesê mense vergeet dat die
brandstofheffing vir die Padongelukkefonds ‘n vorm van versekering is waarvoor padgebruikers self aanspreeklik sou wees.

Sy het die heffing verdedig en sê in die lig van sowat 250 sterftes op paaie weekliks en sowat 40 mense per dag, sal dit ‘n ramp wees as die Padongelukkefonds nie daarvoor kan betaal nie, en ‘n ander party ten duurste daarvoor sal moet opdok.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This