AfriForum skop vas teen wysigings aan skole-wet in Gauteng

AfriForum gaan hof toe oor Grace Mugabe

AfriForum het ʼn regsmening ingewin oor die voorgestelde wysigings aan die
skoolregulasies in Gauteng.

Volgens die regulasies mag ʼn leerder nie op enige gronde wat op onregverdige diskriminasie neerkom, toelating geweier word nie.

Dit sluit in kleur, geslag of taal, terwyl finansiële status ook nie meer ʼn faktor mag wees by toelating nie.

AfriForum se Carien Bloem sê hulle is bekommerd en wil vasstel of die wysigings grondwetlik is.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé