AfriForum verwag toename in plaasaanvalle in die feestyd

AfriForum gaan hof toe oor Grace Mugabe

AfriForum verwag ‘n beduidende toename in plaasaanvalle tydens die feesseisoen.

Woordvoerder Ian Cameron sê daar was sedert die begin van die maand reeds 8 aanvalle, hoofsaaklik in Gauteng, Mpumalanga en Noordwes.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This