Agri SA sal nie laat die Phakisa-inisitief misbruik word nie

Agri SA sal nie laat die Phakisa-inisitief misbruik word nie

Agri SA sê hy sal nie toelaat dat die Phakisa-inisitief misbruik word vir eng politieke doelwitte en onverantwoordelike uitlatings wat strydig is met die grondwet nie.

Pres. Jacob Zuma het by die bekendstelling van die inisiatief in Pretoria herhaal dat die ANC regering beoog om wetgewing te wysig sodat grond sonder vergoeding vir swart mense in Suid-Afrika bekom kan word.

Operasie Phakisa is daarop gemik om die landboubedryf te bevorder en groei te stimuleer.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Agri SA sal nie laat die Phakisa-inisitief misbruik word nie"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This