AGRIFM: Doen grondwaterstudies voor jy boor

Wanneer vir water geboor word, is dit belangrik om eers ‘n potensiaal-ondersoek na grondwaterontwikkeling te doen.

‘n Spesialis kan ook help om lugfoto-ontledings te doen en na inligting oor die nasionale grondwaterdatabasis te trek.

In AgriFM het Heibrie de Wet gesêls met Albertus Lombaard, besturende direkteur by Aqua Earth vir meer oor konsultasie en kontrakteurswerk met grondwaterontwikkeling.

Luister potgooi-onderhoud:

AGRI FM

Heibrie de Wet
Heibrie is deel van die groep Juliet (saam met haar sussie, San Marie Truter) en is die trotse eienaar van ‘n Brangus-kudde naby Hertzogville. Sy is sedert 2015 aanbieder by Radio Rosestad en saai uit Maandag 19:00 tot 23:00

Pin It on Pinterest

Shares
Share This