AgriSA spreek hom uit oor plaasmoorde

Skaliegas: Agri SA huiwerig met ondersteuning

AgriSA sê die moorde en ander gewelddadige misdade waaronder die kleinboeregemeenskap van Vredefort in die Vrystaat gebukkend gaan, is ʼn bewys van die ernstige tekortkominge in mense se waardes en respek vir lewe.

Dit volg nadat ʼn bekende boer en gemeenskapsleier, Dirk Steenkamp, Sondag op sy plaas vermoor is.

Die president van AgriSA, Dan Kriek sê die moord het weereens die soeklig laat val op die sinneloosheid en lafhartigheid van sulke dade, asook die kwesbaarheid van boere en plaaswerkers wat hul taak in die buitelug tot voordeel van die land uitvoer.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This