ANC raadslid doodgeskiet in PE

ANC raadslid doodgeskiet in PE

‘n ANC raadslid is in Port Elizabeth doodgeskiet.

Twee onbekende mans het hom in Zwide aangeval toe hy ‘n vrou by haar huis gaan aflaai het.

ANC raadslid doodgeskiet in PENceba Dywili van Walmer is in die stad verskeie kere getref.

Die vrou wat saam met hom was is gewond.

Niemand is nog in verband met die moord in hegtenis geneem nie.

 

 

 

 

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This