Arno Lamoer se vonnis verwelkom

Arno Lamoer se vonnis verwelkomFoto:

Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, sê die vonnis opgelê aan die voormalige provinsiale polisiekommissaris, Arno Lamoer en sy medeveroordeeldes, gee uitsluitsel aan die betreurenswaardige skandvlek op die polisie se beeld as dienaars van die provinsie se gemeenskap.

Lamoer het ses jaar gevangenisstraf ontvang en die ander drie tussen twee en ses jaar.

Plato het die vonnisse beskryf as ʼn duidelike boodskap dat geen verkeerde daad ongestraf sal bly nie.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This