Bekroningsplegtigheid in Pta

Bekroningsplegtigheid in Pta

Die bekroningsplegtigheid van die Suid­-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand in Pretoria plaasgevind.

‘n Erepenning vir visuele kunste is aan die beeldhouer Maureen Quin toegeken en ‘n erepenning in die natuurwetenskappe aan prof. Annemarie Oldewage vir haar navorsing oor vis-­parasiete.

Die politieke wetenskaplike prof. Deon Geldenhuys het die Stalsprys vir politieke wetenskap ontvang, terwyl die Havenga­-prys vir lewenswetenskappe toegeken is aan prof Alvaro Viljoen vir sy navorsing oor medisinale en aromatiese plante.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "Bekroningsplegtigheid in Pta"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This