Belgiese afvaardiging besoek SA oor wit armoede en plaasmoorde

Rosestad 100.6 Nuus Plaasmoorde slagtings raak almal Jan van Niekerk

Die Vryheidsfront Plus sê ʼn groep sakelui vanaf België het Suid-Afrika die afgelope week besoek om meer uit te vind van wit armoede en plaasmoorde.

Die party sê die nie politieke groep het self besluit om ʼn veldtog in Europa bekend te stel om bewustheid te kweek oor swart ekonomiese bemagtiging en ander rassistiese wetgewing asook plaasaanvalle en moorde.

Die VF-Plus sê die besoekers was ontsettend geskok deur wat hulle gesien het en beplan ʼn opvolgbesoek deur ʼn groter afvaardiging.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé