Beslissing oor kragtarief-verhoging word volgende week verwag

Openbare sittings oor Eskom se aansoek is vandag

Die energie-reguleerder Nersa gaan volgende week sy besluit aankondig oor Eskom se versoek vir ‘n kragtarief-verhoging van 19,9% vir die boekjaar 2018/19.

Nersa sou dit aanvanklik komende Donderdag doen.

Eskom is vroeër toegelaat om sy tariewe vir die huidige boekjaar met net 2,2% te verhoog.

Openbare verhore is weer gehou om menings in te win.

Gerdie Karstens

“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”

Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé


Pin It on Pinterest

Shares
Share This