Bestendigheid: Zuma ‘vol vertroue’ Lesotho sal aanbevelings instel

Bestendigheid: Zuma 'vol vertroue' Lesotho sal aanbevelings instelMaaparankoe Mahao.

President Jacob Zuma sê hy is vol vertroue dat Lesotho die aanbevelings sal instel oor hoe om bestendigheid te bewerkstellig.

Dit volg te midde van die feit dat Lesotho nog steeds nie aanbevelings ingestel het van die kommissie wat die oorsake van onbestendigheid onder sy inwoners en veral politici in die land sedert 2014 ondersoek het nie.

Intussen het die SAOG se sekretariaat Lesotho tot Augustus kans gegee om vordering oor die instelling van die aanbevelings voor te lê.

Die Kommissie moes ondersoek instel na redes vir die onbestendigheid in die land.

Dit vog ná ‘n mislukte staatsgreep en die moord op ‘n voormalige weermagleier, Maaparankoe Mahao.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Bestendigheid: Zuma ‘vol vertroue’ Lesotho sal aanbevelings instel"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This