Betogers versper Dewetsdorp-pad met klippe, brandende bande

Betogers versper Dewetsdorp-pad met klippe, brandende bandeFoto: Bloemfontein Courant

Betogers versper steeds die Dewetsdorp-pad buite Bloemfontein met klippe en brandende bande.

Die betogers eis spoeltoilette en beter paaie.

Sommige gemeenskapslede sê egter die betoging is ontwrigtend en het deur die versperrings beweeg om vervoer na hulle werksplekke of skole te kry.

Daar is ‘n groot polisieteenwoordigheid in die gebied en ‘n wyksraadslid het kort gelede die gemeenskap toegespreek.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This