Betogers versper hoofpad suid van Durban

Betogers versper hoofpad suid van DurbanDie hoofpad. Foto: Times Live

Meer as 300 betogers het vanoggend ‘n hoofpad suid van Durban met brandende voorwerpe versper.

Die M35 is ‘n alternatiewe roete vir die N3 van Pietermaritzburg af na die kus.

Die polisie se majoor Thulani Zwane sê beamptes is na die toneel gestuur en hulle monitor die situasie.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This