Bosbrande woed in Portugal

Bosbrande woed in PortugalFoto: ABC

Meer as 1600 brandbestryders – bygestaan deur sowat 400 voertuie en 18 vliegtuie – spook nog om vyf van die grootste bosbrande in Portugal onder beheer te kry.

Altesaam 61 mense is dood in die brande in die Pedrogao Grande-streek wat Saterdag vermoedelik deur weerlig veroorsaak is.

Frankryk en die Europese Unie het aangebied om brandbestydingsvliegtuie na Portugal te stuur, terwyl Spanje reeds twee vliegtuie gestuur het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This