[BRANDPUNT]: HIER IS HOEKOM JOU WATER (DALK) BRUIN IS

Rosestad 100.6 Nuus Potgooi Bloemwater behandel mangaan

Bloemwater moes die afgelope tyd water met chemikalië behandel om mangaan in af te breek.

Die DA sê Rossouw Botes het aan Rosestad Brandpunt gesê mangaan kom in water voor in droogtetoestand soos tans in die Vrystaat ondervind word.

Chemikalië word dan in water toegedien om dit af te breek.

Botes sê dit is rede waarom water die afglope tyd ‘n ligbruin kleur het.

Hy sê gesondheidsamptenare het bevestig dat die chemikalië nie skadelik is nie.

Luister potgooi:

21 JAAR NUUS

 

 

 

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This