BRANDPUNT: STAAT SE PENSIOENEFONDS AANGEPAS SONDER KONSULTASIE (POTGOOI)

Die vakbond Solidariteit gaan die hof versoek om die pensioenfonds vir staatsamptenare te dwing om die wyse waarop lede se pensioenfonds bereken word, te hersien.

Dit volg nadat die staatsamptenaar-pensioenefonds vroeër vanjaar die formule aangepas het sonder om met vakbonde en ander belanghebbendes in konsultasie te tree.

Brandpunt het gesels met die adjunk-hoof van Solidariteit, Johan Kruger en hom gevra waarom die vakbond die regsaksie van stapel gestuur het: (Luister Potgooi)

brandpunt logo png

 

 

 

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This