Buitengewone protesoptrede in Burkina Faso

MPUMALANGA: DEPARTEMENT VRA DOKTERS OM FEESTYD VERLOF TE KANSELLEER

Gesondheidswerkers in Burkina Faso is besig met ‘n buitengewone vorm van
arbeidsoptrede in ‘n poging om die regering sover te kry om ‘n vorige ooreenkoms oor salarisse en diensvoorwaardes na te kom.

Dokters en verpleegsters wat die week werk, weier om enige betalings van pasiënte in te vorder.

Dié vorm van protesoptrede is veral suksesvol in kleiner klinieke waar gesondheidswerkers self betalings moet ontvang.

Die land se eerste minister, Paul Kabacheba sê werkers ondermyn Burkina
Faso se begroting en saboteer die land se gesondheidsbeleid.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé