Cash Paymaster Services nader weer die hooggeregshof oor Sassa-betalings

Sassa ontplooi personeel by betaalpunte

Cash Paymaster Services het weereens die Grondwethof genader om leiding te
gee ten opsigte van die geld wat hy beweer die Maatskaplike Sekerheidsagentskap, Sassa, sedert April aan hom verskuldig is.

Die Nasionale Tesourie het in April aanbeveel dat CPS betaal moet word vir die oorblywende deel van sy ses maande kontrak met Sassa.

News24 berig dat omtrent ʼn kwart van toelae-ontvangers ten tyde van die hernuwing van die kontrak steeds afhanklik was van die kontanttoelae-metode.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé