Gordhan het tot vanmiddag om op Valke se vrae te reageer
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, het glo tot vieruur vanmiddag tyd om op die 27 vrae van die Valke oor die beweerde geheime ondersoekeenheid van die…
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, het glo tot vieruur vanmiddag tyd om op die 27 vrae van die Valke oor die beweerde geheime ondersoekeenheid van die…
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vandag ’n tussentydse interdik toegestaan ingevolge waarvan die Universiteit Stellenbosch beveel word om sy taalbeleid – wat breedweg vir gelykberegtiging tussen…
AfriForum Jeug se aansoek om ʼn dringende hofbevel teen die Universiteit Stellenbosch oor sy taalbeleid, word vanoggend in die Kaapstadse Hooggeregshof aangehoor. Die organisasie wil…
Die Port Elizabethse sakeman en moordbeskuldigde, Christopher Panayiotou, sal na verwagting weer vandag in die stad se landdroshof verskyn in verband met die moord op…
Leerlinge in sommige dele van Zimbabwe bly glo in groot getalle van skole af weg weens hongerte wat deur die erge droogte in die land…
’n Beroep is op inwoners van Knysna gedoen om dringend water te bespaar. Volgens die munisipaliteit het die dorp nog net water vir 23 dae, en…
Die Universiteit van Kaapstad sê miljoene rande word jaarliks aan sekuriteit betaal, maar dit is nie genoeg om die veiligheid te verseker van die nagenoeg 35 000…
’n Private maatskappy het ’n voorlegging aan die eThekwini-munisipaliteit in Durban gedoen om die hoogste gebou in Afrika op te rig. ‘n Woordvoerder van die munisipaliteit, Tozi…
’n Geskorste polisieman van Skukuza in die Krugerwildtuin verskyn vandag in die hof nadat hy vir ‘n tweede keer weens beweerde renosterstropery in hegtenis geneem is. Die…
Speel appelboere van Ceres veilig deur in die versengende droogte hul boorde se mikro-besproeiingspunte met kondome te bedek. Dit verduidelik die snaakse plastieksakkies wat verbygaande motoriste al…
Betogers van Open Stellenbosch het gisteraand ‘n gesprek oor die stand van universiteite in Suid-Afrika deur die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, en sy…
Die polisie het bevestig dat ‘n vierde verdagte in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 16-jarige Franziska Blöchliger Maandagmiddag in die Tokai-woud in…
Na die besluit om Maandag se Varsitybeker-rugbywedstryde almal in die Kaapstad-stadion te speel, moes daar vanweë die optrede van Lionel Richie intussen weer daarvan afgewyk word. Richie…
Doeane-amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die week beslag gelê op dwelms met ‘n geraamde straatwaarde van R21 miljoen. Die SAID sê in ‘n verklaring dit word…
Die dodetal het tot 30 gestyg nadat ‘n vyf-verdieping-gebou vroeg Dinsdagoggend in Nigerië se grootste stad, Lagos, ineengestort het. Volgens die land se nasionale noodbestuur-agentskap…
Die man wat aan die moord op Chris Hani skuldig bevind is, Janusz Walus, gaan op parool vrygelaat word. Netwerk24 berig dat Walus se prokureur,…
Die Universiteit Stellenbosch gaan ’n taakspan aanstel om beweerde seksuele oortredings en ’n kultuur van verkragting op die kampus die afgelope tyd te ondersoek. Dit…