Bekroningsplegtigheid in Pta
Die bekroningsplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand in Pretoria plaasgevind. ‘n Erepenning vir visuele kunste is aan die beeldhouer Maureen…
Die bekroningsplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand in Pretoria plaasgevind. ‘n Erepenning vir visuele kunste is aan die beeldhouer Maureen…
Munisipaliteite in die land skuld voorsieners soos Eskom en ander krediteure sowat R197 miljard, ‘n toename van bykans 12% meer as in 2014. Die inligting blyk…
Die N2 naby die Kaapstad se internasionale lughawe is gisteraand in albei rigtings gesluit weens protesoptrede. News24 berig dat minstens twee busse tydens die betoging…
In ‘n tyd waarin Engels as die primere voertaal aan verskeie universiteite in Suid-Afrika ingelyf word, het die raad van die Noordwes-Universiteit sy beleid van…
Die Britse eerste-minister, David Cameron, het ‘n beroep op die leier van die opposisie Arbeidersparty, Jeremy Corbyn, gedoen om in nasionale belang te bedank. Dit…
‘n Nasionale dag van rou word vandag in Turkye gehou ná die terreuraanval Dinsdagaand by die lughawe in Istanboel waarin 41 mense dood en 239…
Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die voorgestelde Nasionale Gesondheidversekeringstelsel is nie daarop gemik om die privaat gesondheidsbedryf in Suid-Afrika te vernietig nie. Die…
Leiers van die Europese Unie het vanoggend die tweede dag van hulle noodberaad in Brussel sonder Brittanje voorgesit. Dit volg nadat Britte verlede week ten…
Die BBC berig dat die dodetal weens die selfmoordbomaanval gisteraand deur vermeende Islamitiese Staat terroriste op die internasionale lughawe in Istanboel in Turkye tot 41…
‘n Vrou is in ‘n woonbuurt buite Durban in KwaZulu-Natal dood toe sy tydens ‘n skietery tussen polisie en bendelede deur ‘n dwaalkoeël getref is….
President Jacob Zuma sê hy is vol vertroue dat Lesotho die aanbevelings sal instel oor hoe om bestendigheid te bewerkstellig. Dit volg te midde van…
Die polisie is steeds opsoek na vier verdagtes in verband met die skietdood van ‘n polisiebeampte in Diepsloot, noordwes van Johannesburg. Die polisieman en sy…
Die Gautengse polisie het ‘n 36-jarige verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man wat twee weke gelede buite die ANC…
Die Smeddle-egpaar van Kaapstad was aan die begin van 2014 in ’n benarde finansiële posisie weens hul verslawing aan heroïen en het saam beplan om…
Drie Suid-Afrikaners is ongedeerd na afloop van die terroriste-aanval op die internasionale lughawe in Istanboel, Turkye, laat gisteraand. News24 berig die Suid-Afrikaners Judy Favish en…
Al drie die Van Breda-gesinslede wat verlede jaar in hul luukse huis op die De Zalze-landgoed vermoor is, het weens ernstige kapwonde aan hul skedels…
Die bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, het personeel gewaarsku om by topbestuur se instruksies te hou of die pad te vat. Netwerk24 het ‘n…
Die verlenging van die direkteur van die Indo-Atlantic groep van maatskappye, Johan van Staden, se borgtog is in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad afgekeur. Hy…
Minstens 36 mense is gisteraand in Istanboel in Turkye dood en talle gewond toe ‘n selfmoordbomaanvaller op mense op die internasionale lughawe geskiet en homself…
Sarel Pelser, wat die oudste lewende Vrystaatse rugbyspeler was, is gister in die ouderdom van 90 jaar op Thabazimbi in Limpopo, oorlede. Pelser, ’n flank,…
Die Amerikaanse president, Barack Obama het gemaan teen globale histerie nadat Brittanje ten gunste daarvan gestem het om die Europese Unie te verlaat en bygevoeg…
Die Italiaanse akteur en rolprentvervaardiger, Carlo Pedersoli – algemeen bekend as Bud Spencer – is in die ouderom van 86 in ‘n hospitaal in Rome…
Volkswagen se kullery met die uitslae van toetse van dieseluitlaatgasse in Amerika kan hom tot 15 miljard dollar uit die sak jaag. ‘n Voorgestelde skikkingsooreenkoms…
Statistieke Suid-Afrika sê die getal likwidasies in die land het die afgelope jaar gedaal, maar insolvensies het aansienlik toegeneem. Likwidasies het in Mei met net…
AfriForum Jeug het ʼn beurs- en studiefonds gestig ten bate van Afrikaans en studente wat in dié taal wil studeer. Dit volg nadat die Universiteite…