“MODEL C-SKOLE” MEESTE GETRANSFORMEER – DEACON
Model C-skole bestaan vir die afgelope twintig-jaar nie meer in die onderwysstelsel nie, maar dié voormalige model skole is moontlik die mees getransformeerde skole. So…
Model C-skole bestaan vir die afgelope twintig-jaar nie meer in die onderwysstelsel nie, maar dié voormalige model skole is moontlik die mees getransformeerde skole. So…
Daar is geen waarborge van voldoende reën vir die komende seisoen nie. Volgens ‘n interministeriële taakspan wat deur die regering aangestel is om die droogte te…
Zimbabwe se Zanu-PF-party is daarvan beskuldig dat hy doelbewus voedselhulp weerhou van opposisie-ondersteuners in gebiede wat weens die droogte deur hongersnood in die gesig gestaar word. Die land se menseregtekommissie…
Twee vermeende rowers is doodgeskiet en nog een gewond nadat hulle laat eergisteraand na bewering by ‘n huis op ‘n plaas in die Walkerville-omgewing, suid van Johannesburg,…
Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hy die mag van die Parlement ondermyn om president Jacob Zuma te beskerm. Dit volg nadat die ANC…
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê die Nasionale Tesourie meen daar is geen noodsaaklike rede vir ’n geregtelike kommissie van ondersoek nadat Suid-Afrika se…
Die ANC Jeugliga het in ‘n ope brief aan die minister van hoër-onderwys, Blade Nzimande, geëis dat hy dringend ‘n besluit moet implementeer om nie…
Khulubuse Zuma, ‘n neef van die president, moet sy skuld van R23 miljoen oor die volgende 52 maande in verskillende paaiemente terugbetaal. Solidariteit het gister…
Die Valke het nog drie verdagtes in die Noord-Kaap in hegtenis geneem in verband met die sluipmoord op die DA-raadslid Johannes Baaitjie en Shuping Nouse…
Werknemers by die parlement, wat lede van die vakbond Nehawu is, het vanoggend begin staak. Die optrede volg nadat daar nie aan hulle twee eise…
Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het ‘n beroep op haar opvolger, Busisiwe Mkhwebane, gedoen om haar deur die Grondwet en die oppergesag van die reg te…
Die onderwysdepartement in Mpumulanga het ‘n skoolhoof van ‘n hoërskool op Bosbokrand geskors nadat hy na bewering in intieme verhoudings met leerlinge by die skool betrokke was….
Die Republikeinse presidentskandidaat in die Amerikaanse verkiesing, Donald Trump, sê hy sal die land se weermag uit te brei indien hy in November verkies sou word. Trump…
Die Suid-Afrikaanse gebore operasanger, Johan Botha, is in sy huis in Wenen, Oostenryk oorlede. Die 51-jarige tenoor is net meer as ‘n jaar gelede met lewerkanker gediagnoseer. Botha was…
In teenstelling met die DA-beheerde Tshwane metroraad wat ‘n verbod op die aankoop van luukse voertuie vir top raadslede geplaas het, het die ANC-beheerde Tzaneen-munisipaliteit in Limpopo glo…
Die watervlak van die Oranjerivier het die afgelope paar maande met sowat 1,8% gedaal en die departement van water en sanitasie het nou selfs nog strenger beperkings op…
Oosterlinge stel naas renosterhoring deesdae ook belang in donkievelle. Daar is volgens berigte groot aanvraag vir donkievelle en -vleis in Asië, waar dit vir mediese doeleindes gebruik…
Die saak teen drie jong mans van Simonstad wat daarvan aangekla is dat hulle in Julie vuurwapens uit die vloot se vuurwapenopslagplek in Simonstad gesteel het, is…
Gay verbintenisse word ten volle deur die NG Kerk erken na afloop van ’n vergadering van die algemene sinodale moderamen vandeesweek. Daarvolgens is NG lidmate en predikante…
Die nasionale vergadering het gisteraand gestem dat a dv. Busisiwe Mkhwebane as die nuwe openbare beskermer, OB, aangestel word. Netwerk24 berig pres. Jacob Zuma moet haar aanstelling…
AfriForum sê transformasiedruk kan Model C-skole onberekenbare skade kan aanrig. Dit volg nadat die direkteur-generaal (DG) van basiese onderwys, Hubert Mweli, gesê het dat die personeel van…
Altesame 16 studente aan die Universiteit van KwaZulu-Natal wat betoog teen ‘n verhoging in klasgelde, is in polisieaanhouding nadat hulle na bewering betrokke was by die afbrand en…
Agri Wes-Kaap is verheug oor die onlangse reën regoor die provinsie, maar sê dit is nie genoeg om die droogte in sekere gebiede te verlig nie. Vlakke…
Die direkteur-generaal van die departement van sport, Alec Moemi sê SA Rugby kan steeds ‘n bod maak om die 2023 Rugbywêreldbeker aan te bied indien die sport…
Politici en senior amptenare in Pretoria sal een van die dae afskeid moet neem van hul luukse motors en geen luukse motor sal tydens die DA…