“Mlamleli onkundig oor waterprobleme in Bfn” – Letuka
Die DA sê die Vrystaatse LUR vir samewerkende regering en die ANC se burgemeesterskandidaat vir Mangaung, Olly Mlamleli, is onkundig oor die waterprobleme in Bloemfontein….
Die DA sê die Vrystaatse LUR vir samewerkende regering en die ANC se burgemeesterskandidaat vir Mangaung, Olly Mlamleli, is onkundig oor die waterprobleme in Bloemfontein….
Dertien verdagtes van Vuwani, onder wie twee gemeenskapsleiers, wat in hegtenis geneem is in verband met brandstigting en openbare geweld sal vandag in die Thohoyandou-landdroshof…
’n Polisie informant sê hy lewe in vrees nadat sy identiteit openbaar gemaak is tydens ‘n dwelmklopjag twee maande gelede in Kaapstad. Die 22-jarige man…
`n Man wat daarvan verdink is dat hy elf bokke gesteel het, is deur die Moretele gemeenskap naby Taung in Noordwes doodgeslaan en sy motor…
Die Afrikanerbond gaan hom ook voeg by diegene wat optrede teen die SAUK eis oor die inperking van vryheid van uitdrukking deur die kwessie met…
Chevron Suid-Afrika het gerugte van ‘n staking in die brandstofbedryf ontken. Boodskappe word tans op Whatsapp gedeel waarin die publiek gewaarsku word dat petrol- en…
Die herbou van Walter Sisuluweg, ook bekend as Haldonweg, in die Rosestad teen R55 miljoen is tot stilstand geruk weens wanbetaling deur die Mangaung-metroraad. Hennie…
Die eksplorasie-maatskappy Sungu Sungu Gas, wil na olie en gas op 565 000 hektaar, oftewel die grootte van sowat 1,3 miljoen rugbyvelde, aan die voet van…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê temperature sal van vandag af begin daal wanneer ‘n kouefront oor die Wes-Kaap inbeweeg. Die kouefront sal ook tot laer temperature…
Die bekroningsplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand in Pretoria plaasgevind. ‘n Erepenning vir visuele kunste is aan die beeldhouer Maureen…
Twee polisievakbonde in die Vrystaat wen regsadvies in oor wat hulle noem die onregverdige bevordering van sewe senior polisielede in die provinsie. Die Police and…
’n Pleitooreenkoms tussen ’n gewese dosent van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) en die staat oor beweerde moorddreigemente teen twee vroue, het platgeval. Die…
Munisipaliteite in die land skuld voorsieners soos Eskom en ander krediteure sowat R197 miljard, ‘n toename van bykans 12% meer as in 2014. Die inligting blyk…
Die N2 naby die Kaapstad se internasionale lughawe is gisteraand in albei rigtings gesluit weens protesoptrede. News24 berig dat minstens twee busse tydens die betoging…
In ‘n tyd waarin Engels as die primere voertaal aan verskeie universiteite in Suid-Afrika ingelyf word, het die raad van die Noordwes-Universiteit sy beleid van…
Die Britse eerste-minister, David Cameron, het ‘n beroep op die leier van die opposisie Arbeidersparty, Jeremy Corbyn, gedoen om in nasionale belang te bedank. Dit…
’n Gesiene man van die Rosestad wat sy vrou glo op die oog geslaan het nadat sy hom seks geweier het, is gister hier in…
‘n Nasionale dag van rou word vandag in Turkye gehou ná die terreuraanval Dinsdagaand by die lughawe in Istanboel waarin 41 mense dood en 239…
Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die voorgestelde Nasionale Gesondheidversekeringstelsel is nie daarop gemik om die privaat gesondheidsbedryf in Suid-Afrika te vernietig nie. Die…
Leiers van die Europese Unie het vanoggend die tweede dag van hulle noodberaad in Brussel sonder Brittanje voorgesit. Dit volg nadat Britte verlede week ten…
Die BBC berig dat die dodetal weens die selfmoordbomaanval gisteraand deur vermeende Islamitiese Staat terroriste op die internasionale lughawe in Istanboel in Turkye tot 41…
‘n Vrou is in ‘n woonbuurt buite Durban in KwaZulu-Natal dood toe sy tydens ‘n skietery tussen polisie en bendelede deur ‘n dwaalkoeël getref is….
President Jacob Zuma sê hy is vol vertroue dat Lesotho die aanbevelings sal instel oor hoe om bestendigheid te bewerkstellig. Dit volg te midde van…
Die polisie is steeds opsoek na vier verdagtes in verband met die skietdood van ‘n polisiebeampte in Diepsloot, noordwes van Johannesburg. Die polisieman en sy…
Die Gautengse polisie het ‘n 36-jarige verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man wat twee weke gelede buite die ANC…