GROEP MYNWERKERS VAS IN OU MYNSKAG
Daar sal vanoggend met ‘n reddingsoperasie begin word ná ‘n groep onwettige mynwerkers glo sedert Woensdagoggend in ‘n ou mynskag in Langlaagte in die suide van Johannesburg…
Daar sal vanoggend met ‘n reddingsoperasie begin word ná ‘n groep onwettige mynwerkers glo sedert Woensdagoggend in ‘n ou mynskag in Langlaagte in die suide van Johannesburg…
Staatsamptenare wat onder meer weens bedrog of diefstal afgedank word, mag eers ná vyf jaar weer in die staatsdiens aangestel word. Die minister van Staatsdiens en Administrasie,…
‘n Ouma en kleinkind het na verneem word vanoggend in die oggendure in ‘n woonstel in die Rosestad doodgebrand. DA-raadslid Rossouw Botes het aan Rosestad Nuus bevestig dat…
Die vakbond, Untu, pleeg tans oorleg met sy regspan oor Prasa se onvermoë om die veiligheid van sy werkers te verseker. Volgens die hoofsekretaris van…
Vier rowers het gister in die vroeë oggendure ‘n plaaseienaar, sy vrou en ma in hul plaashuis in die Kameeldrift-omgewing, noordoos van Pretoria, oorval en…
Sewe mense is gisteraand dood in ‘n botsing tussen ‘n bakkie en ‘n motor in die Harry Gwala-distrik in die suidweste van KwaZulu-Natal. Die woordvoerder van die provinsiale…
Lugdienste regoor die wêreld, waaronder die Suid-Afrikaanse Lugdiens, het passasiers verbied om hul Samsung Note 7-selfone aan te skakel of te laai terwyl hulle in die lug is. Dít…
Henri van Breda en sy meisie, Danielle Janse van Rensburg, is vandeesweek op borgtog vrygelaat nadat hulle na bewering met dwelms betrap is. Eric Ntabazalila, woordvoerder van…
Die vakbond, Nehawu, sê sy lede in die parlement is bereid om te staak totdat daar aan hul eise gehoor gegee word. Die voorsitter van die…
Meer as 30 toeriste wat ‘n koue nag in kabelkarretjies bokant die gletsers van Mont Blanc in die Franse Alpe deurgebring het nadat die karretjies…
Minstens twee mense is dood toe ‘n Portugese passasierstrein vanoggend naby Pontevedra in die noordweste van Spanje ontspoor het. Volgens berigte was daar sowat 60…
Huispryse groei al stadiger en het in Augustus verder verlangsaam. ’n Eiendomsontleder van Absa, Jacques du Toit, sê in ’n verslag oor die bank se…
Die beleggingshoof van Futuregrowth, Andrew Canter, het verskoning gevra oor die manier waarop dié batebestuursfirma aangekondig het dat hy nie meer geld aan ses staatsondernemings…
Die Parlement het gewaarsku dat tugstappe en moontlike afdankings kan volg teen parlementêre werkers wat aan ’n onbeskermde staking deelneem. Sowat 200 lede van die vakbond, Nehawu,…
’n Voorverhoor van die 21-jarige Henri van Breda in die Hooggeregshof in Kaapstad in verband met drie lede van die Van Breda-gesin wat in Januarie 2015 in hul…
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ‘n middeljarige vrou Dinsdagaand in haar huis in Helderkruin aan die Wes-Rand vir ‘n selfoon vermoor is nie. Die polisie…
Die eienaar van ‘n inkopiesentum-kompleks in Bloemfontein meen ‘n merkpen is magter as dit kom by ‘onsensitiewe parkeerders.’ Hierdie foto’s wys hoe die vrou wat…
Model C-skole bestaan vir die afgelope twintig-jaar nie meer in die onderwysstelsel nie, maar dié voormalige model skole is moontlik die mees getransformeerde skole. So…
Ses kontrakteurs wat gesamentlik nagenoeg R120 miljoen se uitstaande skuld van die Mangaung-metro eis, het hulle tot regstappe gewend om die gelde verskuldig te probeer inwin. Netwerk24 berig…
Polisie in die provinsie gaan nie agteroor sit nie al dui onlangse misdaadsyfers daarop dat die Vrystaat een van die veiligste provinsies in die land is….
Daar is geen waarborge van voldoende reën vir die komende seisoen nie. Volgens ‘n interministeriële taakspan wat deur die regering aangestel is om die droogte te…
Zimbabwe se Zanu-PF-party is daarvan beskuldig dat hy doelbewus voedselhulp weerhou van opposisie-ondersteuners in gebiede wat weens die droogte deur hongersnood in die gesig gestaar word. Die land se menseregtekommissie…
Benewens die droogte het die diefstal van graan die afgelope paar maande in die Vrystaat reeds derduisende rande se skade veroorsaak. Tommy Esterhuise van Vrystaat Landbou se…
Twee vermeende rowers is doodgeskiet en nog een gewond nadat hulle laat eergisteraand na bewering by ‘n huis op ‘n plaas in die Walkerville-omgewing, suid van Johannesburg,…
Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hy die mag van die Parlement ondermyn om president Jacob Zuma te beskerm. Dit volg nadat die ANC…