UV-taalbeleid: ANC is huiwerig om steun vir of teen besluit uit te spreek
Die ANC is huiwerig om sy steun vir of teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se nuwe taalbeleid met Engels as primêre taal van onderrig…
Die ANC is huiwerig om sy steun vir of teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se nuwe taalbeleid met Engels as primêre taal van onderrig…
’n Man wat aangekla word dat hy twee jong meisies in Boshof verkrag het, is in die Vrystaatse hooggeregshof vir 30 dae waarneming na die Vrystaatse Psigiatriese…
Die 14 vermeende prostitute en hul 10 vermeende kliënte wat Sondagoggend na bewering op heter daad in ’n bordeel in Raymond Mhlabastraat in Bloemfontein betrap is toe…
’n Forum vir studente wat nie ’n stem op die Kovsie-kampus het nie, is gistermiddag deur vier studente op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat…
Die versengende droogte het nog nie sy wurggreep in die Vrystaat verslap nie en die weerkantoor het tans geen goeie nuus vir landbou in die provinsie…
Sowat 20 mense moes gister na hospitale in Welkom, Winburg en Virginia gebring word nadat hulle vermoedelik voedselvergiftiging opgedoen het op ’n konferensie by ’n…
Leerkragte by die Motheo FET-kollege in Bloemfontein beplan ‘n optog vir vandag om die kop te eis van die kollege se prinsipaal, Dipiloane Phutsisi. In…
Die burgerregte-organisasie AfriForum berei tans voor op regstappe om Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van die Vrystaat te red. Dit volg nadat dit bekend geraak het…
Vrystaatse statutêre en nie-statutêre nie-winsgewende welsynsorganisasies gaan van 1 Mei af die eerste keer in vyf jaar inflasie-aangepaste staatsubsidies kry. Die LUR vir finansies, Elzabe Rockman, het gister in…
’n Bloemfonteinse egpaar met sterk geloofsoortuiginge se jongste dogter is by die Preprimêre Skool Oranje in Bloemfontein weggewys omdat sy nie teen siektes ingeënt is nie. Dit…
Werksoekers in die Vrystaat se kans om in die komende maande werk te kry, is die swaktse in die land. Kwazulu-Natal se werksoekers se kans…
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê universiteite waar Afrikaans tans in die gedrang is, moenie toegee aan ideologiese druk nie en Afrikaans op die brandstapel plaas nie….
Geen geld is beskikbaar gestel vir droogtehulp deur die Vrystaatse regering in die provinsie se bergroting vir die komende finansiële jaar nie. Daarteenoor het die…
Die finansiele verslag van die Mangaung Metro dui aan die gesamentlike begrote inkomste vir die huidige boekjaar is met R560 miljoen afwaarts aangepas van R7,49 miljard tot…
AfriForum en Solidariteit gaan regstappe doen om die Universiteit van die Vrystaat (UV) te keer om sy omstrede nuwe taalbeleid deur te druk en daarmee Afrikaans as…
Die vrouestudent wat voor die Varsitybeker-rugbywedstryd tussen die Shimlas en die Madibaz buite Shimlapark se hekke geskop en met ’n megafoon geslaan is, het ’n strafregtelike klag by…
’n Motorongeluk Sondagmiddag in Johannesburg het die lewe van die 23-jarige Ianthé Hugo, dogter van die hoof van die Hoërskool Bloemfontein-Suid, Pierre Hugo, en sy vrou, Hermoné, geëis….