Sport Nuus





Federer, Nadal speel saam in Europese span

Federer, Nadal speel saam in Europese span

Die ​twee ​mans ​wat ​vanjaar ​se ​beroepstoer ​oorheers, ​Roger ​Federer van ​Switserland ​en ​Rafael ​Nadal ​van ​Spanje, ​speel ​die ​naweek ​die eerste ​keer ​saam ​wanneer…





Pollard steeds nie fiks genoeg nie

Die Springbok-losskakel Handré Pollard is steeds nie fiks genoeg om oorweeg te word vir die naweek se Kampioenskapstoets teen Argentinië in Port Elizabeth nie. Hy…


Force verloor plek in Super Rugby

Force verloor plek in Super Rugby

Die Australiese Rugbyunie het bevestig dat die Force volgende jaar sy plek in die Superreeks verloor. Dit volg nadat die beheerliggaam sy arbitrasiesaak teen die…



Smith voor tugkomitee oor rooikaart

Smith vir 4 weke geskors

Die Lions-flank, Kwagga Smith, is vir vier weke geskors as gevolg van die rooikaart wat hy Saterdag in die Superrugby-einstryd teen die Crusaders ontvang het….





Franco bly by Cheetahs

Die afrigter van die Cheetahs, Franco Smith het sy verbintenis met die span versterk en sê ‘n afrigterspos by die Leeus is nie vir hom…



Pin It on Pinterest