Die man wat aan die moord op Chris Hani skuldig bevind is, Janusz Walus, gaan op parool vrygelaat word.
Netwerk24 berig dat Walus se prokureur, Roelof du Plessis, dit vanoggend bevestig het.
Walus is al byna 23 jaar lank in die tronk.