Craig keer terug as Agent 007

Craig keer terug as Agent 007

Die Britse akteur Daniel Craig het bevestig dat hy weer James Bond gaan speel.

Hy het in ‘n onderhoud op die Amerikaanse televisieprogram The Late Show erken dat hy die vyfde keer Agent 007 gaan wees.

Craig wou tot nou nie sê of hy weer die geheime agent gaan speel nie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM

Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.


Pin It on Pinterest

Shares
Share This