David Cameron: ‘Leier van opposisie party moet bedank’

David Cameron: 'Leier van opposisie party moet bedank'

Die Britse eerste-­minister, David Cameron, het ‘n beroep op die leier van die opposisie Arbeidersparty, Jeremy Corbyn, gedoen om in nasionale belang te bedank.

Dit volg nadat Corbyn eergister ‘n mosie van wantroue met 40 stemme teen 172 verloor het.

Die mosie is ingedien na Brittanje se besluit om die Europese Unie te verlaat.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "David Cameron: ‘Leier van opposisie party moet bedank’"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This